DMOZ - World: Afrikaans: Rekenaars

Help with Search
World Afrikaans Rekenaars 17
Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys). Afrikaanse Webwerwe Webwerwe en webwinkels in Afrikaans. Arkweb Ontwerp Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies. Infokerk Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware. Interpret Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke. Jubelatè rekenaarleersentrum Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig. Kenweb Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste. Kleuter-Klieks Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar. Lochner - Rekenaars Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe. NG Web Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes. Printing Things Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom. Rekenaardienste, Sagteware en Webhuisvesting. Rekenaarsdienste en sagteware aan opvoedkundige instellings en webhuisvesting aan almal TrioMelk Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer. Upfront Systems 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte. Webgrafika Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp. Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief. WSpel Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.

Other languages 88

Aragonés 4 Asturianu 2 Azərbaycanca 36 Bahasa Indonesia 289 Bahasa Melayu 9 Bosanski 51 Brezhoneg 6 Català 289 Česky 1,228 Cymraeg 4 Dansk 1,451 Deutsch 15,176 Eesti 26 English 78,976 Español 1,655 Esperanto 114 Euskara 52 Français 5,719 Furlan 4 Føroyskt 1 Gaeilge 3 Galego 69 Gàidhlig 2 Hrvatski 280 Interlingua 12 Íslenska 16 Italiano 1,888 Kaszëbsczi 3 Kiswahili 1 Kurdî 28 Latviešu 77 Lietuvių 386 Lingua_Latina 6 Lëtzebuergesch 0 Magyar 465 Nederlands 3,402 Nordfriisk 1 Norsk 666 O'zbekcha 8 Occitan 0 Polski 1,609 Português 460 Punjabi_Gurmukhi 8 Română 1,256 Rumantsch 2 Sardu 2 Seeltersk 1 Shqip 44 Slovensko 116 Slovensky 620 Srpski 197 Suomi 407 Svenska 899 Tagalog 0 Taiwanese 1 Tatarça 25 Telugu 5 Tiếng_Việt 159 Türkmençe 2 Türkçe 2,733 Uyghurche 3 Ελληνική 390 Башҡортса 6 Беларуская 2 Български 715 Ирон 0 Кыргызча 10 Македонски 4 Русский 5,179 Українська 456 Қазақша 9 Հայերեն 41 עברית 422 اردو 5 العربية 416 فارسی 220 मराठी 9 हिन्दी 222 বাংলা 4 ગુજરાતી 7 தமிழ் 20 ಕನ್ನಡ 5 සිංහල 13 ไทย 446 日本語 2,207 简体中文 1,565 繁體中文 644 한국어 249
Last update: September 4, 2016 at 14:32:32 UTC
Rekenaars Gesondheid Tuis Nuus Naslaan Streke Wetenskap Inkopies Samelewing Sport Alle tale Kuns Besigheid

Help build the largest human-edited directory on the web. Suggest a Site - Open Directory Project - Become an Editor